Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die meeste van hulle wat uit Efraim, Manasse, Issaskar en Sebulon gekom het, het hulleself nie gereinig nie. Hulle het die paaslam geëet al was dit strydig met wat voorgeskryf is. Maar koning Hiskia het vir hulle gebid en gesê: “Mag die Here, wat goed is, elkeen vergewe

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:18 in konteks