Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Hiskia het ’n boodskap aan die hele Israel en Juda gestuur en briewe geskryf aan Efraim en Manasse. Hy het hulle uitgenooi om na die tempel van die Here in Jerusalem te kom en die Paasfees van die Here die God van Israel te vier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:1 in konteks