Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ’n profeet van die Here met die naam Oded was in Samaria toe die leër van Israel teruggekom het. Hy het hulle tegemoetgegaan en gesê: “Die Here, die God van julle voorouers, was kwaad vir Juda en het toegelaat dat julle hulle verslaan. Maar julle het te ver gegaan deur hulle sonder genade dood te maak en dit skrei ten hemel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:9 in konteks