Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het die voorwerpe uit die tempel van God weggeneem en dit stukkend geslaan. Hy het die deure van die Here se tempel gesluit. Hy het ook heidense altare op elke straathoek in Jerusalem opgerig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:24 in konteks