Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die vier gemelde persone vorentoe gekom en uit die buit klere gegee aan die gevangenes wat naak was. Hulle het klere en skoene, kos en water vir hulle gegee, en hulle wonde met olie behandel. Almal wat swak was, het hulle op donkies gelaai en die gevangenes na hulle eie land, na Jerigo die palmstad, tot by hulle eie mense weggebring. Daarna het hulle na Samaria toe teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:15 in konteks