Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle kan nie die gevangenes hiernatoe bring nie!” het hulle gesê. “Ons kan nie bekostig om nog skuld by ons sondes te voeg nie. Ons skuld is reeds groot, en die toorn van die Here het alreeds teen Israel gedraai.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:13 in konteks