Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 27:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy pa Ussia gedoen het. Maar hy het nie soos sy pa in die tempel van die Here oortree nie. Nogtans het die volk voortgegaan met hulle afstootlike gebruike.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 27

Kyk 2 Kronieke 27:2 in konteks