Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die koning het hom in die rede geval en gesê: “Wanneer het ek jou raad gevra? Bly stil voordat ek jou doodmaak!”Die profeet is daar weg, maar het hom gewaarsku: “Ek weet dat God besluit het om u tot niet te maak omdat u dit gedoen het en nie my raad aanvaar het nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:16 in konteks