Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Amasia terugkeer van die neerlaag wat hy die Edomiete toegedien het, het hy ook afgodsbeelde saamgebring wat hy by die mense van Seïr gevat het. Hy het die beelde vir homself as gode opgestel, voor hulle neergebuig en offers gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:14 in konteks