Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning roep toe vir Jojada die hoëpriester en vra hom: “Hoekom het jy nie geëis dat die Leviete uitgaan en die tempelbelasting in die dorpe van Juda en Jerusalem insamel nie? Moses, die dienaar van die Here, het hierdie belasting gehef op die gemeente van Israel om die tent van die getuienis te onderhou.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:6 in konteks