Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoewel die Arameërs met min soldate opgetrek het, het die Here hulle gehelp om die baie groter leër van Juda te verslaan. Die volk het die Here die God van hulle voorouers verlaat. Daarom is die oordeel oor Joas voltrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:24 in konteks