Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe al die herstelwerk afgehandel was, het hulle die oorblywende bedrag geld teruggebring na die koning en na Jojada. Dit is gebruik om gereedskap vir die tempel van die Here te maak. Dit was werktuie vir die brandoffers, insluitend die bakke en ook goue en silwer gereedskap. So lank as wat Jojada die priester gelewe het, is die brandoffers voortdurend in die tempel van die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:14 in konteks