Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning en Jojada het die geld aan die toesighouers oor die konstruksiewerk van die tempel van die Here gegee. Húlle het weer messelaars en skrynwerkers gekry om die tempel van die Here te herstel. Hulle het ook metaalwerkers gehuur. Hulle het voorwerpe van yster en brons gemaak vir die herstelwerk van die tempel van die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:12 in konteks