Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die bevelvoerders oor honderd, die hooggeplaastes, die volksleiers en al die burgers van die land die koning begelei uit die tempel van die Here. Hulle het deur die boonste poort na die paleis gegaan en die koning op die koninklike troon laat sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:20 in konteks