Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het die pasgekroonde koning gesien wat op sy plek van gesag by die pilaar, by die ingang na die tempel gestaan het. Die leiers en trompetblasers was rondom hom, en mense van oral in die land het gejuig en op trompette geblaas. Sangers met musiekinstrumente het die lofliedere gelei. Toe Atalia dit alles sien, het sy haar klere in wanhoop geskeur en geskreeu: “Verraad! Verraad!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:13 in konteks