Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jehoseba die dogter van koning Joram, het Ahasia se klein seuntjie Joas stilletjies weggevat tussen die ander seuns wat doodgemaak sou word. Sy het Joas en sy oppasser in ’n slaapkamer weggesteek. Jehoseba was die dogter van koning Joram en was getroud met Jojada die priester, en was die suster van Ahasia. Sy het die kind weggesteek sodat Atalia hom nie kon doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:11 in konteks