Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het net so goddeloos geword soos die konings van Israel. Jy het die inwoners van Jerusalem en Juda tot ontrouheid verlei, net soos koning Agab in Israel gedoen het. Jy het selfs jou eie broers, lede van jou vader se familie, manne wat beter was as jy, doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:13 in konteks