Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, stuur tog vir my ’n bekwame ambagsman wat vaardig is in die bewerking van goud, silwer, brons en yster; en van pers, bloedrooi en blou materiaal. Hy moet bedrewe wees in graveerwerk en moet saamwerk met die vakmanne van Juda en Jerusalem wat my pa Dawid voorsien het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:7 in konteks