Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het sommige van die Leviete en priesters en stamhoofde in Israel aangestel om op te tree as regters in Jerusalem met die oog op sowel die godsdienstige as die burgerlike geskille.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:8 in konteks