Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het in Jerusalem gewoon, maar het weer tussen sy mense rondgegaan. Hy het van Berseba tot by die Efraimsberge gereis en die mense aangemoedig om hulle tot die Here die God van hulle voorouers te bekeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:4 in konteks