Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die hoëpriester Amarja sal die hoogste gesag oor julle wees in alle sake van die Here. Sebadja seun van Ismael, ’n leier in Juda, sal die hoogste gesag wees in alle sake van die koning. Die Leviete sal julle bystaan om seker te maak dat reg sal geskied. Tree op met moed wanneer julle julle pligte nakom, want die Here is aan die kant van hulle wat reg doen.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:11 in konteks