Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab antwoord: “Daar is nog een man deur wie ons die Here se raad kan vra, maar ek haat hom. Hy voorspel altyd net slegte nuus vir my! Sy naam is Miga seun van Jimla.”“Jy moenie so praat nie,” sê Josafat. “Laat ons hoor wat hy sê.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:7 in konteks