Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab het sy profete laat kom. Daar was 400 van hulle. Agab vra hulle toe: “Moet ons oorlog maak teen Ramot-Gilead of nie?”Hulle het geantwoord: “Gaan gerus, want God sal vir u die oorwinning gee!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:5 in konteks