Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Aramese soldaat het egter blindweg ’n pyl na die soldate van Israel afgeskiet. Die pyl het die koning van Israel tussen die skubbe van sy harnas en die borsplaat getref. “Draai om en kry my hier uit!” roep Agab vir die drywer van sy strydwa. “Ek is ernstig gewond!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:33 in konteks