Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Aramese aanvoerders van die strydwaens vir Josafat in sy koninklike kleed sien, roep hulle: “Dit is die koning van Israel!” Hulle het hulle aanval op hom gerig. Maar Josafat het tot die Here geroep om hom te red, en God het hom gehelp deur die aanval van hom af weg te keer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:31 in konteks