Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab het vir Josafat gesê: “Wanneer ons gaan veg, sal ek myself vermom sodat niemand my sal herken nie. Maar jy moet jou koninklike kleed dra.” Agab het homself vermom en hulle het begin veg.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:29 in konteks