Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Asa het uit die stam Juda ’n leër van 300 000 soldate gewapen met groot skilde en spiese gehad. Uit die stam van Benjamin het hy ’n leër gehad van 280 000 soldate gewapen met klein skilde en pyl en boog. Albei leërs is saamgestel uit dapper vegters.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:8 in konteks