Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle by Gerar was, het hulle al die dorpe in die omgewing aangeval sodat die vrees van die Here oor daardie mense gekom het. Gevolglik het hulle ook hier baie goedere buitgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:14 in konteks