Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het na die Here sy God om hulp geroep en gesê: “Here, niemand behalwe U kan dié wat hulpeloos is, help teen dié wat magtig is nie. Help ons, Here ons God, want ons vertrou net op U alleen. Dit is in u Naam dat ons teen hierdie hordes stelling ingeneem het. Here, U is ons God; moenie toelaat dat blote mense teen U seëvier nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:11 in konteks