Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle bring brandoffers en wierook aan die Here, elke oggend en elke aand. Hulle sit die offerbrode op die heilige tafel, en hulle steek elke aand die goue kandelare se lampe op. Ons volg die voorskrifte van die Here ons God, maar julle het Hom verlaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:11 in konteks