Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Abia het in die agtiende jaar van Jerobeam se bewind in Israel koning in Juda geword.

2. Hy het drie jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Maäka, ’n dogter van Uriël uit Gibea.Daar het oorlog uitgebreek tussen Abia en Jerobeam.

3. Juda, gelei deur koning Abia, het 400 000 geoefende soldate gehad, terwyl Jerobeam opgetrek het met 800 000 dapper manne.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13