Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sê toe vir Salomo: “Omdat dit jou hartsbegeerte is; omdat jy nie vir persoonlike rykdom en eer, of die vernietiging van jou vyande, of selfs ’n lang lewe gevra het nie; omdat jy eerder gevra het vir wysheid en kennis om my volk behoorlik te regeer;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:11 in konteks