Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle terugkom en dit vir Jehu vertel, sê hy: “Dis volgens die woord van die Here toe Hy deur sy dienaar, Elia die Tisbiet, gesê het: ‘By die stuk grond in Jisreël sal die honde Isebel opvreet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:36 in konteks