Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu het toe die paleis binnegegaan en daar geëet en gedrink. Daarna sê hy: “Iemand moet tog aandag gee aan hierdie vervloekte vrou. Gaan begrawe haar. Sy is immers ’n koningsdogter.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:34 in konteks