Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu beveel toe vir Bidkar, sy luitenant: “Vat hom en gooi hom op die grond van Nabot van Jisreël. Onthou jy toe ek en jy saam agter sy pa, Agab, aangery het? Die Here het toe hierdie uitspraak gemaak:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:25 in konteks