Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gou, kry my strydwa gereed!” beveel koning Joram.Die perde is ingespan en koning Joram van Israel het hom tegemoetgegaan. Koning Ahasia van Juda het ook op sy wa geklim en saamgery. Hulle het Jehu by die grond wat aan Nabot van Jisreël behoort het, ontmoet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:21 in konteks