Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gasael neem toe van die mooiste handelsware van Damaskus en laai dit op 40 kamele as ’n geskenk vir Elisa. Hy het by hom gekom, voor hom gaan staan en gesê: “U dienaar Ben-Hadad, die koning van Aram, het my gestuur om te vra of hy gesond sal word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:9 in konteks