Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Joram het die slegte voorbeeld gevolg van die konings van Israel net soos die dinastie van Agab gedoen het, want hy was met een van Agab se dogters getroud. Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:18 in konteks