Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waarom huil U, Meneer?” vra Gasael.Elisa antwoord hom: “Ek huil omdat ek weet van die verskriklike dinge wat jy die Israeliete sal aandoen. Jy sal hulle vestings afbrand, hulle jong mans doodmaak, hulle kinders teen die grond verpletter en hulle swanger vroue oopsny!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:12 in konteks