Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa het vir die vrou wie se seun hy weer laat lewe het, gesê: “Roep jou huisgesin bymekaar en trek weg na ’n ander plek toe, want die Here het bepaal dat daar oor Israel ’n hongersnood sal kom wat sewe jaar sal duur.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:1 in konteks