Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het dit so bewerk dat die leër van Aram die gedreun van strydwaens, die galop van perde en die gedruis van ’n naderende leër gehoor het. “Die koning van Israel het seker die konings van die Hetiete en die Egiptenaars gehuur om ons aan te val!” roep hulle uit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:6 in konteks