Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As ons die stad ingaan, sal ons sterf weens die hongersnood; en as ons hier bly, sal ons ook sterf. Ons kan maar netsowel oorgaan na die Arameërs se kamp toe. As hulle ons laat lewe, dan lewe ons. As hulle ons doodmaak, dan is ons dood.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:4 in konteks