Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die adjudant, vertroueling van die koning, sê vir die man van God: “Dit kan nie gebeur nie, selfs al sou die Here die vensters van die hemel oopmaak!”Maar Elisa antwoord hom: “Jy sal met jou eie oë sien hoe dit gebeur, maar jy sal niks daarvan kan eet nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:2 in konteks