Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het toe ’n ernstige hongersnood in die stad ontstaan. Na ’n tyd is ’n donkiekop verkoop vir een kilogram silwer, en ’n handjie vol duiwemis vir omtrent 50 gram silwer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:25 in konteks