Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bid Elisa: “Here, maak tog sy oë oop sodat hy kan sien!” Die Here het sy dienaar se oë oopgemaak. Toe hy opkyk, sien hy dat daar baie perde en strydwaens van vuur op die heuwels rondom Elisa was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:17 in konteks