Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die dienaar van die man van God die volgende môre vroeg opstaan en buitentoe gaan, sien hy oral net troepe, perde en strydwaens.Benoud roep hy vir Elisa: “Ag, Meneer, wat moet ons nou maak?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:15 in konteks