Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa, die man van God, het gehoor van die koning se reaksie en stuur toe vir hom ’n boodskap: “Hoekom is u so ontsteld? Stuur Naäman na my toe. Dan sal hy agterkom dat daar ’n ware profeet in Israel is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:8 in konteks