Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Arameërs het strooptogte in die land Israel uitgevoer en ’n jong Israelitiese meisie gevang. Sy het die diensmeisie van Naäman se vrou geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:2 in konteks