Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa staan toe op en stap ’n paar keer heen en weer in die kamer. Toe gaan lê hy weer op die seun. Hierdie keer het die seun sewe keer genies en sy oë oopgemaak!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:35 in konteks