Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Mesa van Moab en sy onderdane was skaapboere. Hulle het aan die koning van Israel ’n jaarlikse belasting van 100 000 lammers en die wol van 100 000 ramme betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:4 in konteks